Damien Thomas

Damien Thomas
Geboorte 11 April 1942 (1942-04-11)
Nasionaliteit Brits
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Damien Thomas (gebore 11 April 1942) is 'n Britse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Twins of Evil (1971), The Message (1976), en Never Let Me Go (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne